
In preparation to the big game this Saturday, Safari Meats is offering a special deal on BILTONG this Saturday - 30 May 2009. Come and get yours and enjoy watching the Blue Bulls in the Super 14 Finals with a bowl of the best biltong in Christchurch!
Biltong word hierdie Saterdag, die 30 ste Mei verkoop teen n vermindere prys van $45.00 per kilogram by Safari Meats and SA Shop. Daar is geen beter manier om die Blou Bulle te ondersteun teen die Chiefs in die Super 14 Rugby finaal as met n heerlike stuk biltong so vroeg in die oggend nie! Goeie rugby met koffie, beskuit en biltong! Kom en maak gebruik van die aanbod!
Labels: biltong, Safari Meats
Post a Comment