Daar het sopas n nuwe voorraad van Suid Afrikaanse produkte by Safari Meats aangekom. Weens die nuwe ligging van die besigheid, kan die eienaars nou meer produkte aanhou. Besoek hulle gerus en kry sommer biltong ook vir hierdie koue winters aande wat nou Christchurch tref.
Labels: biltong, SA Products, Safari Meats
Post a Comment